Pages

Tuesday, November 25, 2008

MARA'S SWEETHEART ...

Mara is really doing so well ... here is her contribution to Bom Challenge No. 11 ...


Mara wrote a poem to her husband ... wow!! What talent!

Dit is hoe dit is . . .

Daardie oomblik wat die branderplankryer die golf tref en weet, hierdie is die een-in-'n-leeftyd golf, hy verspeel nie sy kans nie, en is vry. Grasieus duik hy die diep water in, en hy weet sonder om te luister, die applous is oorverdowend. Dit was die perfekte duikslag. Meesterlik.

Die argeoloog weet net hierdie een vonds gaan geskiedenisse herskryf, sieninge regoor die wêreld verander. 'n Roering aan die gang sit. Hierdie een vonds so kosbaar in sy hande.

Die sjirurg vou sy hande en kyk terug, 'n tevrede kyk op sy gesig. Dankie God dat nog een lewe vir ons gespaar is. Verflenterde vleis stuk vir stuk aanmekaar gesit. 'n Wonderwerk so groots om te aanskou. Stille dankbaarheid.

Wanneer die nuwe mamma vir die eerste keer haar baba in haar arms hou, die band vir ewig saam gesnoer. So kosbaar die nuwe lewe, warm trane oor teer wange.

Net nog een toertjie, net nog een meter verder. Een meter hoër. Die skare se gejil verbreek amper sy konsentrasie. Die groot sprong deur die lug. Die landing. Hy hou sy oë heeltyd toe, doodse stilte. En dan wanneer die applous losbreek weet hy, I DIT IT.

Dit is hoe dit is en hoe ek jou liefhet. Dis hoe ek voel as ek in jou arms wakker word. Dis hoe dit voel as jy my aanraak. Dis hoe dit is.

Well done, Mara!!
Now, as for the rest of us (myself included) ... I say no more ... tee hee ...
Hope you have a fantastic week ...
Love,

3 comments:

Michelle Ramsay said...

Lovely layout!

Jacqui Bourne said...

Hi there Tracy...

Please pop over to my blog... There's an award there waiting for you! You DESERVE it!!!

Sophia said...

Great LO Mara...

I have something for you on my blog.