Pages

Saturday, January 10, 2009

MARA brings us CHALLENGES 3 and 4 ...

I am delighted with Mara's progress in keeping up with these Challenges and I want her to know that I love how she always journals from the heart ... Thank you, Mara ...

Here is Challenge No. 3 ...


I made a single page layout - no photos (I have no photos of myself prior to my 18th year)

The title is frozen in time, and on the right hand side I used stickers to put my birthdate. The enveope contains a letter to myself - one that I wrote to baby me, some inspiration and motivation for a very difficult childhood life. But then again I wouldn't want to change a thing in my past -it made me who I am today. I will not be posting the letter contents as it is very very personal.

And this is Challenge No. 4 ...


Again as I have no photos, I used what I have. And that is my post prized possessions. They proof that I did have a childhood life, and I also titled the page my most prized possession. this is a Marina du Plessis creation from her book. The owl is just so cute.

Journalling reads

Hierdie paar sertifikate is al wat ek het om te wys van my skool loopbaan. Ek is reeds as 4 jarige skool toe omdat ek toe reeds kon lees en skryf. Ek onthou hoe ek na die standerd 5 klas moes gaan en op die tafel staan en vir hulle uit hul leesboek voorlees. Vlot. Sonder foute. Ek was graad 1 tot standerd 5 in laerskool Totius in vanderbijlpark. Ek onthou dat ek altyd bitter graag wou koor sing maar ek sing vals. Ek het elke oudisie getrou bygewoon, en elke keer was my hartjie gebreek as ek afgewys was. Ek het goed presteer op skool en was vol ambisie. Ek wou regte studeer of iets in die wetenskappe.

Nadat ouma oorlede is, het ons baie rondgetrek. Ek was in verskeie hoërskole, nl Vanderbijl Hoër, florida en koster. My beste pel was Sarie. Ons was teenoorgestelde pole, die een lig, die ander donker. Die een 'n boekwurm, die ander 'n sport fanatikus. Ons het goeie tye saam beleef en baie dae was Sarie 'n anker in my stormagtige bestaan. Ek het aan redenaars en voordrag deelgeneem. Aangesien ek jonk gematrikuleer het het ek nie juis in seuns belang gestel nie. My borste het eers in matriek begin ontwikkel en dus was ek ook nie matriekafskeid toe nie.

Gedurende my skooloopbaan het ek baie mense ontmoet wat 'n impak op my lewe gehad het. Mnr Visser van LS Totius - by hom het ek deur drama geleer om my gesigsuitdrukking te verander en vir die wereld te vertoon wat ek reken verwag wod. Sarie - my pel. my vertroueling - ek wens soms dinge kon wees soos destyds. Zelma en Martie - julle het my selfvertroue geboost. Ek onthou nog die fliek wat ons saam gaan kyk het. Mnr Roux - wat my 'n kans gegun het om matriek te kon skryf.
Dankie vir julle blywende invloed op my lewe!

Love,

1 comment:

Michelle Ramsay said...

Stunning layouts from the heart - well done.